Die Wêreld staan gereed om Geoordeel te word!

Die Wêreld staan gereed om Geoordeel te word!


In Hierdie 2de preek in die Gereedheid Reeks praat Pastoor Dries van As oor "Die Wêreld Staan Gereed om Geoordeel te Word".

In hierdie boodskap verduidelik Pastoor Dries hoedat die leiers van die wêreld as ook die mensdom self in hul trots en rebellie teen God tot op die uiterste gaan om God te terg en te tart. Hoe dat die mens self sy eie god wil wees en weier om te buig voor die enigste, ware en lewende God. Ja waarlik, die wêreld staan gereed om deur God geoordeel te word!

Laai preek af:

Die Wêreld staan gereed om Geoordeel te word!

Klik met die regter muisknoppie op die skakel hier bo en kies "Save Link as..." of "Save Target as..."

Share

Comments

  Comment Your feedback helps us to improve the message we cary

Subscribe: e-Shofar

The e-Shofar is an email newsletter that provides prophetic insight into current event and other news updates.
Thank you for supporting this Ministry.
2 Corinthians 9:6-7

© 2024 Longtom Radio. Some rights reserved. Free to copy and distribute articles and audio programs.