Filter Description
Filter: Afrikaans 
In hierdie boodskap verduidelik Pastoor Dries hoedat die leiers van die wêreld as ook die mensdom self in hul trots en rebellie teen God tot op die uiterste gaan om God te terg en te tart. Hoe dat die mens self sy eie god wil wees en weier om te buig voor die enigste, ware en lewende God. Ja waarlik, die wêreld staan gereed om deur God geoordeel te word!  Read more...

Daar is in die harte en denke van baie mense 'n groot verandering besig om pos te vat ten gunste van die geestelike en staatkundige aansprake van Palestyne in die tradisionele Joodse gebiede. Hulle word nou as die oorspronklike inwoners en ook die godsdienstige erfgename van die Beloofde Land gesien – en dit alle ten koste van Israel.

 Read more...
Die koninkryk van die duisternis is ‘n werklikheid waarvan elke mens kennis moet neem.
 Read more...
In van die mees onverwagte plekke kom ons te staan voor 'n oplewing in die ou heidense stamgebruike van insnydings in die vel, liggaamlike deursteking en liggaamskending. Dit is alles deel van 'n aanvallende mode standpunt waarmee die Christenkerk uitgedaag word.
 Read more...
Die kreatiewe benutting van allerlei tekens, simbole en rituele in eredienste en kerkvergaderings (van o.a. die N.G. Kerk) as 'n poging om die kerk te vernuwe en die Christelike geloof relevant te maak in die sogenaamde "post-moderne konteks", is nie meer vreemd nie. Is hierdie vernuwing skriftuurlik en is dit werklik nodig? Read more...
Die gemeentes in Openbaring was dus bewus van die belofte oor die eerste opstanding wat net vir die regverdiges bedoel is, wanneer die ontslape én lewende gelowiges in ‘n oogwink verheerlikte liggame sal kry. Paulus sê: “Die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word”  Read more...
Twaalf redes waarom daar aan die einde van die kerkdispensasie ‘n wegraping vir die ware gelowiges sal wees.  Read more...

Het jy al jouself afgevra waar kom dit vandaan? Is dit regtig my Messias se geboortedag? Is dit Skriftuurlik?

 Read more...

Kersfeesvieringe neem hoofsaaklik die vorm van sekulêre feeste aan omdat dit met heidense vieringe ter ere van die songod vermeng geraak het. Daar is steeds groot meningsverskille oor die tyd én die wyse waarop Kersfees gevier moet word. Die feit is dat die jaarlikse Kersfeesvieringe op 25 Desember verkeerd geskeduleer is en op 'n hoogs gekommersialiseerde wyse deur Christene én nie-Christene gevier word.

 Read more...
Om afgode te dien, te vereer, te maak, te verdra, te akkommodeer, na te jaag, te vertroetel, te vertrou, te vrees en selfs net te vermeld is in die oë van Yahweh 'n gruwel. Tog flankeer ons steeds vandag nog met afgodery.  Read more...
Die belofte oor die wegraping is van die allergrootste belang. Hierdie gebeurtenis sal die kerkbedeling afsluit  wanneer die ware Christene na die hemel weggevoer word om voor die regterstoel van Christus te verskyn. Verwag jy dit en is jy hierop voorbereid?  Read more...
 Boere-Afrikaners moet as ‘n saak van dringendheid hulle geestelike perspektief regkry, want dit is van die allergrootste belang. Té lank was ons in kerke waarin vervangingsteologie verkondig is deurdat die kerk as die "geestelike Israel" in die plek van Israel gestel is. Read more...
Die regte etniese identiteit van Israel én die nasies sal verwarring voorkom oor wie ons regtig is. Die Boere is nie Israeliete nie!   Read more...
Thank you for supporting this Ministry.
2 Corinthians 9:6-7

© 2024 Longtom Radio. Some rights reserved. Free to copy and distribute articles and audio programs.